top of page

Welkom by

Gemeente
Hartebeeshoek

Een  groot familie

Welkom by die Gemeente Hartebeeshoek –

 

‘n Gemeente wat God se hart, Sy wil en Sy liefde eerste stel.

Ons wil Hom in wese leer ken, lief kry en Hom alleen dien

(2 Pet. 1:3-9) – ‘n lig vir Hom wees, ‘n stad op ‘n hoë berg (Jes. 61:10 en 11).

As liggaam van Christus gaan kerk vir ons oor ‘n saak van geloof, opregtheid en liefde vir God.

 

Diensbaarheid vir ons is daarom ‘n hartsaak en getuig van ‘n persoonlike verhouding met God.

Ons wil aanraak en mededeelsaam wees vanuit ons liefde vir God – dit is waar die hartklop van ons gemeente begin; by ons liefde vir God.

Begin jou dag saam met God - Stiltetyd

About

Preke hier beskikbaar

Laai die applikasies af om die podcast direk op jou telefoon te kry.

In jou applikasie op jou telefoon se

soekveld tik in "Gemeente Hartebeeshoek"

KLIK HIER OM JOU PODCAST TE LUISTER OF AFTELAAI

youtube

  • Youtube
Lewendige uitsendings
Hoe om stil te word as ons bid - 
stil word, hoor, luister is die belangrikste deel van gebed eerder as praat

“As die eerste stuk deeg aan God gewy is, dan is ook die res van die deeg aan Hom gewy. En as die wortel van die boom aan God gewy is, dan is ook die takke aan Hom gewy. Party van die takke is uitgekap en jy, ’n wilde olyf, is tussen die ander takke op die mak olyf geënt. So het jy deel gekry aan die lewensap van die mak olyf se wortel. Moet jou dan nie bo die ander takke verhef nie! Moet jou ook nie verbeel jy is iets nie: dit is nie jy wat die wortel dra nie, die wortel dra jou.” 

Rom.11:16-18

bottom of page