top of page
Search
Writer's pictureDs Cobus Jv Nieuwenhuizen

Dag 8 van 40

Dag 7 was u eie persoonlike tyd.


Wat onstel jou tans?

Wat maak jou bang?

Wat druk jou op die grond vas?

Wat is jou vrees?

Wat maak jou bedruk?

Benoem dit wat jou tans pla hardop.

Plaas dit voor God.


Toe het iemand wat soos 'n mens gelyk het, my lippe aangeraak, en ek kon weer my mond oopmaak en praat. Ek het vir die een wat voor my gestaan het, gesê: “Meneer, die visioen het my so ontstel dat ek geen krag meer het nie. Hoe kan ek, u dienaar, met iemand soos u praat, Meneer! My kragte het ingegee, ek kan skaars nog asemhaal.” Toe het hy wat soos 'n mens gelyk het, my weer aangeraak en vir my krag gegee. Hy het vir my gesê: “Moenie bang wees nie, jy vir wie God liefhet! Dit sal goed gaan met jou. Wees sterk! Wees sterk!” Terwyl hy met my praat, het ek weer sterk gevoel en gesê: “U kan maar praat, want u het vir my krag gegee.”

Daniël 10:16‭-‬19

Mooi dag vir u

7 views0 comments

Recent Posts

See All

Omdat...

Comentários


bottom of page