Heilig Heilig Heilig is die Heer.
- Ds Cobus Jv Nieuwenhuizen
- Sep 18, 2019
- 1 min read
Heilig Heilig Heilig is die Heer.
Kom ons word vanoggend stil met die woorde in ons en spreek dit van in ons oor die area waar ons woon en werk. Kom ons neem ñ oomblik en laat die heerlikheid van God in ons skyn.
Heilig heilig heilig is U Here.
Kom neem net so minuut of so en sê die woorde opreg ingebed toe aan God ons Here.
Moet niks vra. Laat jou gees, siel en vlees stil uitroep~heilig heilig heilig is U Here.
Mooi naweek vir u.
Comments