top of page
Search

Mag van lewe en dood lê in die tong

  • Writer: Ds Cobus Jv Nieuwenhuizen
    Ds Cobus Jv Nieuwenhuizen
  • Sep 5, 2019
  • 1 min read

In my my stilword vanoggend lees ek iewers raak dat die mag van lewe en dood in die tong lê. In die gedeelte praat die persoon oor hoe gevaarlik die tong kan wees.

Waaroor die gesprek in sy boek gaan is kritiek en spesefiek gespreekte kretiek en breek dan gespreekte kretiek op in drie dele.


1. Posetief en opbouend gerig tot wie dit moet hoor

2. Negatief en afbrekend kretiek ~ hoorbare gelewer

3. Stil kretiek ~ die wat nie direk gerig word.


Laasgenoemde is wat baie skade aanrig stel hy in sy boek. Dit laat geen ruimpte vir repliek of regstelling en groei.


Dit het my laat dink aan Ps 139:4 wat ek onder aanhaal.


Die lewe is vol met uitdagings. Almal probeer oorleef. Ons loop op hierdie oorlewingstou soos ñ akrobaat en probeer baie balle in die lug hou. Dit het tot gevolg dat ons onsself wil handhaaf en het tot gevolg dat ons sonder dat ons dit soms weet ontaard.


Kom ons let bietjie op wat ons sê en doen. Kom ons laat ons woorde deur God afgeweeg word voor ons dit spreek.


Kom ons hoor eers mooi voor ons iets sê en speek.


Die lewe is moeilik genoeg. Kom ons let op die woorde van ons tong.

Spreek dit lewe of dood.


Mooi dag vir u.




 
 
 

Comentarios


Ya no es posible comentar esta entrada. Contacta al propietario del sitio para obtener más información.
Gemeente
Hartebeeshoek

cobusjvan@gmail.com

Tel: 082 370 5038

hartebeeshoek@gmail.com

H/V Oaklandsweg & Plantainlaan,

The Orchards, Akasia

Dankie dat u inverbinding getree het!

©2019 by Gemeente Hartebeeshoek. Proudly created with wix.com

bottom of page